#qLpercentage {font-family: Montserrat;font-size: 45px;font-weight: 700;font-style: normal;text-transform: uppercase;line-height: 55px;letter-spacing: 2px;color: #ffffff;}

Eben & Charne

Ek het die vooreg om Marilise te ken lank voor sy met haar besigheid begin het.

Altyd berreid om extra moeite dit doen om iets daai spesiaal te maak.

Dit het begin by ons verlowings partytjie. Ons woon in jhb, en from get go was sy inbeheer van alles en alles was stunning. Ons kon net opdaag en die aand geniet, nie ,n worry in die wereld gehad nie.

Die troue, so eks ‘n perfektionis, en grafiese ontwerper en wil ALLES perfek he, en wou alles self doen…maar dis mos onmoontlik. Jy moet mos jouself regrkry.

Marilise het alles meer as perfek gemaak. Die kleinste kleinste details. Dit was ongelooflik.

Ek het nie vir een oomblik ‘geworry’ oor enige iets nie. Marilise was ‘on top of it all’. Een van ons gaste roep my na hulle tafel en wys vir my so klein voeltjie wat marilise op of tafel blom gesit het, sy woorde was: ‘its the small things’…. en dis wat ek wil se’ oor marilise, ‘its the small things’…. sy maak seker ALLES is perfek…self die goed wat mense nie eers noodwendig sal sien nie. Baie dankie vir alles.

 

Eben & Charne xx

Back